Ruimland Gastehuis Upington RUIMLAND GASTEHUIS
Tel: +27(0) 72 475 6758
E-pos: ruimland@gmail.com
 
TUIS BLAD | KAMER 1 | KAMER 2 | KAMER 3 | KAMER 4 | KAMER 5 | KAART | KONTAK ONS  
  Ruimland Gastehuis Upington  
Ruimland Gastehuis Upington
 
 
Ruimland Gastehuis Upington
 
KAMER 2  

Dit is ‘n ruim woonstel met twee slaapkamers en ‘n kombuis so wel as 'n badkamer toegerus met stort, wasbak en toilet.

Die kombuis het ‘n tweeplaatstofie, ketel, mikrogolfoond en yskas en nodige kombuisitems.
Daar is slaapplek vir ses persone. Tee en koffie in kamers.

Die een kamer het ‘n dubbelbed en ‘n enkelbed en die ander kamer het drie enkelbeddens.

Altwee kamers het lugverkoeling en een kamer het ‘n televisie met DSTV (Gastehuispakket).

Kamers het handdoeke en beddens het luukse Volpes polikatoenlinne.
Die stort het ‘n ‘soap dispencer’ met showergel.

 
           
       
  TUIS BLAD  |  KAMER 1  |  KAMER 2  |  KAMER 3  |  KAMER 4  |  KAMER 5  |  KAART  |  KONTAK ONS Ruimland Gastehuis Upington
Ruimland Gastehuis-De Jager
Tel: +27(0) 72 475 6758
E-pos: ruimland@gmail.com